aFABs INSURANCE/ASSURANSIE

aFABs Insurance2018-12-14T10:16:50+00:00

PSG Insure, now gives every aFAB’s member the opportunity to request a free quotation to evaluate their current insurance and attempt to improve on it. Herewith a bit more information as to why this collaboration can be to your benefit but also to the benefit of the aFAB’s group.

PSG offers a dynamic and expert team, that personally insures that you policy is not only affordable but also that it has been tailored to your personal needs and lifestyle. Each team member is passionate and they do not mind to go to extremes to make our customers happy and to assist them in the times of need or emergency.

As a PSG policy holder, you will also be given access to an application that lists all of your policy statuses and assist with claims through the simple touch of a button. Even if you have been involved in a motor-vehicle accident, the App assists you, on scene, with the necessary steps to make sure that you have all the relevant information and that this information is sent directly to your PSG team, so that your claim can be processed as swiftly as possible. You can even track the roadside assistant as they make their way to you.

PSG Insure does not charge an admin or policy fee and each member is updated on any financial implications or legal changes, should there be any.

For each one of the aFAB’s members that moves their insurance, PSG has pledged to pay 20% of the commission fee to the aFAB’s cause. So by insuring yourself and your assets you are also supporting our cause and giving yourself some piece of mind.

Sylvia White is our person on point for this project and has written her RE(Regulatory Exams), has the necessary credits to be able to legally offer financial advise and is also registered with the FSP(FISCA)

The aFAB’s team, along with the assistance of Sylvia, is also willing to host information sessions, where by members can bring along their current policies and will be assisted one-on-one, with any queries and evaluations.

No call centres. All your insurance under one roof. One number to remember. 24 hour emergency assistance.

It is clear that there are so many benefits to this offer. aFAB’s is so grateful to PSG and their team for their involvement in our cause and in making a difference.

Send an email to insure@afabs.co.za today, for your free quotation or to book an information session or fill the form below and a consultant will get in touch with you.

PSG Insure stel nou vir elke aFAB’s lid die geleentheid om ‘n gratis kwotasie aan te vra om hulle huidige versekering the evauleer en te prober verbeter. Hiermee ‘n biekie meer inligting rondom hierdie samesmelting en hoekom dit nie net tot jou voordeel kan wees nie maar ook tot voordeel van die groter groep.

PSG offer ‘n dinamies span wat persoonlik seker maak dat elke polis nie net bekostigbaar is nie maar ook gepas is vir elkeen se unieke lewens styl. Elkeen in ons span is passievol en huiwer nie om tot die uiterstes te gaan vir ons kliente en hulle by te staan tydens noodgevalle of rampe nie.

As een van ons kliente, het elke PSG polis houer toegang tot ‘n Toep (Application) wat nie net jou polisse lys nie nie maar ook die proses van eis vergemaklik met slegs die druk van ‘n knoppie.

Indien jy in ‘n motorongeluk betrokke wees, bied die Toep al die nodige stappe om seker te maak jou eis word so gou as moontlik die nodige aandag gegee met die regte inligting. Jy kans selfs die insleep dienste op spoor soos wat hulle oppad is om jou te assisteer.

PSG insure vra ook glad nie polis of admin fooie nie en hou elke lid op hoogte van enige finansiele veranderinge of wetlike aspekte indien dit sou verander.

PSG her ook onderneem om 20% van kommissie op elke polis deur aFAB’s lede aan aFAB’s terug te betaal. So help en ondersteun jy dus die aFAB’s span deur net om jouself en jou geliefde gemoedsrus te gee en te verseker.

Syliva White hanteer hierdie afdeling en het haar RE(Regulatory Exams) geskryf, het die nodige krediete om advies te mag gee en is ook gelys by die FSP(FISCA).

Die aFAB’s span is ook bereid om, saam met die hulp van Sylvia, inligting sessies te hou waarin aFAB’s lede hulle polisses kan bring vir een- tot-een evalueering en verduideliking.

Geen call centres. All jou versekering onder een dak. Een nommer om te onthou. 24 uur noodlyn.

Dit is duidelik dat daar soveel voordele hierin te vinde is en aFAB’s is onsettend dankbaar vir die wonderlike span by PSG Insure en hulle bereidwilligheid om ons te help om ‘n verskil te maak.

Stuur vandag ‘n e-pos na insure@afabs.co.za vir jou gratis kwotasie en/of om ‘n inligtings sessie te bespreek.